Jnr Farm Manager Tablegrapes - Wellington Verfied

Salary Negotiable Wellington, Western Cape Wellington, Western Cape more than 14 days ago 23-10-2014 6:40:55 AM
20-11-2014 6:40:55 AM
WELLINGTON

Tafeldruif plaas in WELLINGTON is opsoek na 'n dinamiese kandidaat om 'n positiewe bydrae te kom lewer in hul area as

JUNIOR PLAASBESTUURDER

Vereistes:
- Minstens Matriek met 'n minimum van 3-5 jaar ondervinding in tafeldruiwe en wyndruiwe.
- Indien kandidaat oor 'n tersiêre kwalifikasie beskik sal dit in u guns tel.
- Moet oor goeie menseverhoudinge beskik en ook die vermoë om onafhanklik te kan funksioneer en eie inisiatief aan die dag te lê
- Kommunikasievaardighede is ook van belang, kandidaat moet die werknemers kan bestuur en aanmoedig om hul beste te gee

Kandidaat moet bereid wees om te verhuis.

Daar word 'n bo- gemiddelde pakket aan die pos gekoppel met behuising en 'n plaas voertuig.