JUNIOR ADMIN KLERK - Centurion Verfied

R 6000 per month Centurion, Gauteng Centurion, Gauteng more than 14 days ago 22-02-2017 8:45:55 AM
16-03-2017 9:30:04 AM
JUNIOR ADMIN KLERK – Centurion

Versoek: Stuur asseblief ‘n onlangse foto van jou saam met die aansoek.
Aanstelling: Permanent
Ligging: Irene, Centurion, Gauteng
Salaris: R 6000 – R7000
Noodsaaklik: Voltooide Matriek / bestuurderslisensie / Woonagtig naby Centurion

Op soek jong persone met min/geen werksondervinding as Junior Admin Klerk in ‘n gevestigde firma in Irene. Moet 100% vlot Afrikaans en Engels (praat, lees en skryf). Aansoekers MOET in Centurion area woon en 'n geldige rybewys hê of aktief besig wees om die rybewys te kry.