JUNIOR ADMINISTRASIE KLERK - Centurion Verfied

R 5500 per month Centurion, Gauteng Centurion, Gauteng more than 14 days ago 28-08-2014 2:03:01 PM
11-09-2014 10:38:03 AM
JUNIOR ADMINISTRASIE KLERK

Aanstelling: Voltyds, permanent
Ligging: Irene, Centurion, Gauteng
Salaris: R5 500 – R 6 000
Noodsaaklik: Geldige Suid-Afrikaanse rybewys, Matriek

Op soek na 'n jong individu (ouderdom 20 - 25). Moet 100% vlot Afrikaans en Engels (praat, lees en skryf). 1 Jaar+ finansiële admin werksondervinding is a aanbeveling - basiese debiteure, krediteure en boekhouding. Aansoekers moet in Centurion of omliggende areas woon en 'n geldige rybewys hê om maatskappyvoertuig te bestuur. Matriek noodsaaklik. Pos is dadelik beskikbaar.