JUNIOR BEES PLAASBESTUURDER (MPJ) - Vryburg Verfied

Salary Negotiable Vryburg, North-West Vryburg, North-West more than 14 days ago 23-03-2017 10:07:35 AM
28-03-2017 7:41:00 AM
Ons wag op aansoeke van ervare individue met ‘n liefde vir Beesboerdery, om aansoek te doen vir die vakante pos as:

JUNIOR BEES PLAASBESTUURDER
VRYBURG OMGEWING

Vereistes:
- Kandidate met ten minste 1- 2 jaar toepaslike ondervinding in alle aspekte van die bestuur van ‘n Bonsmara kudde kan aansoek doen
- Toepaslike landbou kwalifikasie sal voordeel geniet
- Basiese kennis van Bonsmara kudde
- Basiese tegniese- / meganiese aanleg, kennis van pyplyn instandhouding asook spilpunte
- Kode 14 + PDP lisensie

Pligte behels onder meer:
- Onafhanklike bestuur van boerdery eenheid handhawing van optimale produksie
- Effektiewe arbeidsbestuur
- Instandhouding, ontwikkeling en uitbou van die boerdery en kudde