Junior Bestuurder - Durban Verfied

Salary Negotiable Durban, Kwazulu-Natal Durban, Kwazulu-Natal more than 14 days ago 28-07-2014 2:19:35 PM
04-08-2014 7:45:38 AM
Ons is n moederne, vinnige groeiende maatskappy in die finansiele sector. Ons soek tans na n op en wakker kandidaat wat passievol en intelligent is. Dit is n opleidings pos vir n junior tak bestuurder wie ons span na nuwe hoogtes toe sal neem!

Ons fokus rus op ons mense ontwikkel en groei en die regte kandidaat sal honger wees vir ontwikkeling en grooi, sowel as vir die ontwikkeling van die span.Die regte kandidaat sal n verskil in hull ewe en die lewens van ander mense wil maak. Ons plug is om n interesante, dinamiese en stimuleerinde werks plek te handhaaf sodat ons mense in n friendelike omgewing kan grooi.

Wat jy kan verwag:
• Belooning vir jou harde werk
• Persoonlike ontwikkeling

Die perfekte kandidaat is:
N person met ondervinding in verkope, spanbou, leierskap and besigheids bestuur (alhoewel nie n vooreiste nie – volle opleiding word verskaf)

Eienskappe:
• Passie vir mense
• Liefde vir kliente en goeie diens
• Goeie kommunikasie
• Leierskap eienskappe
• Sterk werk eties
• Ambiessie

Recruiter: The Unlimited*