JUNIOR BESTUURS REKENMEESTER - Centurion Verfied

R 12000 per month Centurion, Gauteng Centurion, Gauteng more than 14 days ago 21-02-2019 10:38:30 AM
27-02-2019 9:11:52 AM
JUNIOR BESTUURS REKENMEESTER

Aanstelling: Permanent
Ligging: Irene, Centurion
Salaris: R12 000.00 PLUS per maand

Opsoek na ‘n jong man tussen die ouderdom van 25 – 30 jaar vir ‘n Bestuurs Rekenmeester Praktyk, bestaan sedert 1981.
Moet in besit wees van n geldige bestuurslisensies - dit word vereis om firmamotor te bestuur.
Hierdie pos is vir iemand wat reeds besig is om deeltyds / klaar is met BCom en voltyds wil werk.
Interne opleiding word verskaf.
Let wel: Hierdie pos is nie geskik om SAIPA klerkskap te voltooi nie.
Hierdie persoon moet bereid wees om vir homself te werk en eie initiatief te gebruik.
Hierdie jong man moet 100% Afrikaans lees, praat en skryf.