JUNIOR HOSPITAAL NETWERK BEMARKER - Pretoria Verfied

R 10000 per month Pretoria, Gauteng Pretoria, Gauteng more than 14 days ago 23-07-2019 8:08:03 AM
31-07-2019 7:55:26 AM
JUNIOR HOSPITAAL NETWERK BEMARKER

Aanstelling: Permanent
Ligging: Pretoria-Oos
Salaris: R10 000-00 + kommissie + pretroltoelae

Kwalifikasies: Matriek (Graad 12) en ‘n Bemarkings / Verkope tersiêre kwalifikasie slegs ‘n aanbeveling.

Vereiste: Ten minste 1 – 2 jaar werksondervinding in ‘n soortgelyke pos in die Medici- / Gesondheidsorgbedryf (AANSOEKE WAT NIE AAN HIERDIE BELANGRIKE VEREISTE VOLDOEN NIE, SAL GLAD NIE OORWEEG WORD VIR HIERDIE POS NIE)

Bepaal dokters se behoeftes en vra relevante vrae om behoeftes te bepaal in terme van die Hospitaal se dienste aan doctors.
Handhaaf, onderhou en ontwikkel verhoudings tussen die hospital en bestaande dokters.
Bou verhoudings met potensiële nuwe dokters en die ontwikkeling van nuwe besigheid vir die hospitaal.
Werk deur die bestaande databasis en reël weeklikse vergaderings met dokters om 'n oop kommunikasiekanaal tussen die dokters en die hospitaal te handhaaf.
Verslaglewering oor aktiwiteite en databasis instandhouding aan bestuur.
Verteenwoordig hosiptaal by handelsuitstallings, simposiums en demonstrasies.
Hou deeglik rekord van dokters se terugvoer en analiseer data.
Handhaaf en kommunikeer weeklikse beplanning en daaglikse aktiwiteite – voltooiing van pligte, uitkoms en aksies vir probleemareas.
Kliëntediens georiënteerd.
Netjiese en goed versorgde induvidi met ‘n profesionele voorkoms.
Vermoë om onafhanklik te werk.
Moet beskikbaar wees buite normale kantoorure soos per doktor’s beskikbaarheid vir afsprake.
Bereid wees om gereeld te reis in Gauteng-area.