JUNIOR INVORDERINGS PROKUREUR - Vryburg Verfied

Salary Negotiable Vryburg, North-West Vryburg, North-West more than 14 days ago 25-01-2019 9:34:51 AM
22-03-2019 9:34:51 AM
Hierdie gevestigde prokureursfirma in Vryburg beskik oor 'n geleentheid vir 'n dinamiese, energieke kandidaat en nooi kwalifiserende kandidate uit om aansoek te doen as

JUNIOR INVORDERING-/ SIVIELE PROKUREUR
VRYBURG

Vereistes:
- Kandidate met 'n voltooide LLB graad en toelating kan aansoek doen, met ten minste 4 jaar toegelate ondervinding met Invorderings en Siviele Litigasie.
- Goed georganiseerde persone met goeie menseverhoudinge
- Bo-gemiddelde kommunikasievaardighede
- Rekenaarvaardigheid in MS Office, Internet en eposse
- Geldige rybewys, Kode 8

Diensaanvaarding Januarie 2019