JUNIOR INVORDERINGS PROKUREUR (MJPV) - Vryburg
Salary Negotiable
Vryburg, North-West
Vryburg,
North-West
more than 14 days ago
22-05-2019 1:16:22 PM
17-07-2019 1:16:22 PM
Hierdie gevestigde prokureursfirma in Vryburg beskik oor 'n geleentheid vir 'n dinamiese, energieke kandidaat en nooi kwalifiserende kandidate uit om aansoek te doen as
JUNIOR INVORDERING-/ SIVIELE PROKUREUR
VRYBURG
Vereistes:
- Kandidate met 'n voltooide LLB graad en toelating kan aansoek doen, met ten minste 4 jaar toegelate ondervinding met Invorderings en Siviele Litigasie.
- Goed georganiseerde persone met goeie menseverhoudinge
- Bo-gemiddelde kommunikasievaardighede
- Rekenaarvaardigheid in MS Office, Internet en eposse
- Geldige rybewys, Kode 8
Om aansoek te doen stuur CV met verwysing MJPV