LANDBOU BEMARKER (JCB) - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 21-09-2017 6:40:49 AM
07-11-2017 6:32:32 AM
Hierdie bekende landbou instansie wat oor verskeie dienste beskik is opsoek na 'n kandidaat met goeie menseverhoudinge om by hul suksesvolle span aan te sluit:

JUNIOR LANDBOU BEMARKER
KEIMOES OMGEWING

Vereistes:
- Matriek ondersteun deur ten minste 3 jaar ondervinding as bemarker/ verkoopspersoon, verkieslik in die landbou omgewing
- Indien oor 'n tersiêre kwalifikasie beskik sal dit tot u voordeel wees
- Bo-gemiddelde menseverhoudinge en kommunikasievaardighede
- Rekenaarvaardigheid in MS Office, internet gebruik en eposse
- Geldige Kode 8 lisensie
- Bereid wees om te reis