JUNIOR / MIDDELVLAK BOEDEL TIKSTER - Pretoria

JUNIOR- / MIDDELVLAK BOEDEL TIKSTER

Aanstelling: Permanent, voltyds
Ligging: Brooklyn, Pretoria
Salaris: R8 000 – R18 000 – afhangende van ondervinding

Vorige boedeltikster ondervinding by Prokureurs noodsaaklik:
Bestorwe boedels – litigasie en aktes.
Vorige werksondervinding op MS Office.
100% Afrikaans lees, praat en skryf.
Salaris is onderhandelbaar na gelang van huidige / vorige salaris en toepaslige jare ondervinding as boedel tikster.

The biggest job-related Twitter account in the world Best Business Blog Winner / SA Blog Awards 2013