JUNIOR PERSONEELBEAMPTE - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 27-07-2015 9:40:52 AM
24-08-2015 9:40:52 AM
Roepersfontein - 30 km vanaf Upington

Bekende uitvoer vrugteprodusent in die Benede Oranje is opsoek na 'n kandidaat met goeie ondervinding en menseverhoudinge om aansoek te doen.

JUNIOR PERSONEELBEAMPTE

Vereistes:
- Naskoolse diploma in personeelbestuur ondersteun deur ten minste 3 jaar ondervinding in 'n soortgelyke omgewing
- Kennis van VIP loonstelsel of ander gerekenariseerde loonstelsels sal in die aansoeker se guns tel
- Goeie menseverhoudinge en taalvaardigheid in Afrikaans en Engels
- Kennis en ondervinding op die Wet van Basiese Diensvoorwaardes sal in u guns tel

Pligte sal ondermeer insluit:
- Loonadministrasie
- Instandhouding van loonstelsel
- Tydige en korrekte verwerking van lone
- Kantoor administrasie
- Personeelvoorsiening
- Ongevalle administrasie