JUNIOR PLAASBESTUURDER (MSK) - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 17-01-2017 9:50:05 AM
01-02-2017 12:10:29 PM
Ons kliënt met ‘n gevestigde veeboerdery (bees, skaap & wild) in die Kalahari beskik tans oor die volgende uitstekende beroepsgeleentheid en wag op aansoeke van jong, dinamiese, energieke kandidate.

JUNIOR PLAASBESTUURDER
KALAHARI WES- DISTRIK

Vereistes:
- Individue met ‘n liefde vir veeboerdery, ondersteun deur minimum 3 - 5 jaar toepaslike ondervinding in alle aspekte van die bestuur van ‘n veeplaas.
- Goeie kennis van skaap-en beesboerdery
- Basiese tegniese- / meganiese aanleg
- Deeglike kennis van draad-en pyp-en windpomp werk
- Goeie menseverhoudinge, kommunikasie vaardighede
- Bo-gemiddelde organiseringsvermoë.

Pligte behels onder meer:
- Die gesamentlike bestuur van boerdery eenheid onder leiding van hoofbestuur
- Handhawing van optimale produksie
- Effektiewe arbeidsbenutting
- Instandhouding, ontwikkeling en uitbou van die boerdery.

Daar word ‘n markverwante vergoedingspakket met voordele eie aan die boerdery bedryf aan die pos gekoppel.