JUNIOR PRODUKSIEBESTUURDER (MFP) - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 23-02-2017 7:33:45 AM
23-03-2017 7:33:45 AM
Hierdie internasionale verskaffer van top kwaliteit rosyne produkte gesetel in die Kanoneiland omgewing beskik oor die volgende uitdagende beroepsgeleenthede in hul fabriek vir dinamiese, energieke persone as:

JUNIOR PRODUKSIEBESTUURDER

KANONEILAND OMGEWING

Vereistes:

- Doelgerigte kandidate met ten minste 2 jaar ondervinding in die bestuur van produksielyne, vorige kennis en ondervinding van skandeerders, verpakking en die voedselbedryf

sal in u guns tel.

- Bo-gemiddelde menseverhoudinge en kommunikasievaardighede

- Vermoƫ om akkuraat onder druk te kan funksioneer

- Algemene rekenaarvaardigheid

- 'n Geldige bestuurslisensie.

Aansoekers moet bereid wees om skofte te werk en moet as deel van span kan inskakel.