JUNIOR PRODUKSIEBESTUURDER (MJPB) - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 30-03-2017 8:18:10 AM
27-04-2017 8:18:10 AM
Ons kliënt ? gevestigde tafeldruif boerdery in die Kakamas omgewing is opsoek na ? dinamiese energieke kandidaat met ‘n passie vir boerdery om onder leiding van hoofbestuur ‘n volledige tafeldruifeenheid te bestuur.


JUNIOR PRODUKSIEBESTUURDER
KAKAMAS OMGEWING

Vereistes:

- Kandidate met ? liefde vir tafeldruif boerdery, wat oor leierskap potensiaal beskik, ondersteun deur minimum 4 jaar ondervinding in die verbouing van tafeldruiwe beskik, ondersteun deur kennis in alle produksiepraktyke van ? tafeldruif boerdery
- Goeie menseverhoudinge, kommunikasievaardighede
- Basiese rekenaarvaardigheid.

Pligte sal onder meer behels:
- Gesamentlike bestuur van produksie eenheid
- Personeel in koördinering met hoofbestuur, wat insluit alle aspekte van arbeids, pakstoor-, tegniese- en gehaltebestuur sowel as bemesting, besproeiing en bespuitings.

Daar word ? markverwante vergoedingspakket met voordele eie aan die bedryf, aangebied.