JUNIOR PRODUKSIEBESTUURDER - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 30-05-2018 4:20:01 PM
25-07-2018 4:20:01 PM
Hierdie gevestigde uitvoer tafeldruif boerdery beskik oor ‘n beroepsgeleentheid vir ‘n dinamiese, energieke persoon om by hul suksesvolle span aan te sluit

JUNIOR PRODUKSIEBESTUURDER
KAKAMAS OMGEWING

Vereistes:
- Aansoeke word ingewag van kandidate met minimum van 3 jaar toepaslike tafeldruif ondervinding, om indiens verder opgelei te word onder produksiebestuurder in alle produksie-
aktiwiteite, besproeing, bemesting en bespuitings,asook die bestuur van arbeid.
- Goeie menseverhoudings en kommunikasievaardighede
- Basiese kennis van produksie, gehaltebestuurstelsels en verpakking van tafeldruiwe, ondersteun deur die vermoë om ‘n stabiele arbeidsmag op te bou en te bestuur.

Pligte sal onder meer behels:
- Bestuur, opleiding en ontwikkeling van arbeid
- Beheer en kontrole oor produksie-aktiwiteite
- Voorbereiding en verpakking van tafeldruiwe
- Ondersteuning met toediening van besproeiing, bemesting en bespuitings
- Toepassing van gehaltebestuur standaarde.

Persone in besit van toepaslike tersiêre kwalifikasie sal voorkeur geniet.

Daar word ? markverwante vergoedingspakket met voordele eie aan di bedryf aangebied.