JUNIOR PRODUKSIEBESTUURDER(MJPSS) - Bonnievale Verfied

Salary Negotiable Bonnievale, Western Cape Bonnievale, Western Cape more than 14 days ago 29-04-2019 5:12:38 PM
24-06-2019 5:12:38 PM
Hierdie steenvrugte & sitrus produsent in die Breëderivier Vallei wat spesialiseer in die uitvoermark, beskik oor die volgende uitdagende posisies
vir dinamiese, selfgedrewe persone, met ‘n liefde vir boerdery, as deel van hul suksesvolle bestuurspan:

JUNIOR PRODUKSIEBESTUURDER: STEENVRUGTE & SITRUS
BREEDERIVIER VALLEI OMGEWING

Vereistes:
- Persone met ten minste 2-3 jaar praktiese ondervinding en kennis van steenvrugte hoofsaaklik pruime kan aansoek, indien ondervinding van sitrus sal dit in u guns tel.
- Rekenaarvaardigheid, goeie menseverhoudinge, kommunikasievaardighede, die vermoë om onafhanklik te opereer
- Deeglike tegniese agtergrond van besproeiing, bemesting en bespuitings asook die implementering en toepassing van gehaltebestuurstelsels soos GLOBALGAP & SIZA.

Pligte sal hoofsaaklik insluit:
- Kontrole en toesig oor alle produksie aktiwiteite
- Bestuur van en beheer oor produktiwiteit van arbeid, pakstoorbestuur, gehaltebestuur
- Toepassing van tegniese aanbevelings.

‘n Toepaslike landbou kwalifikasie asook ondervinding in projekbestuur van nuwe ontwikkelings sal as sterk aanbeveling dien.

Daar word mededingende vergoedingspakket aan die poste gekoppel volgens kwalifikasie en ondervinding.

Stuur u volledige CV met verwysing MJPSS