JUNIOR PRODUKSIEBESTUURDER (MOTJP) - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 09-05-2017 1:31:16 PM
06-06-2017 1:31:16 PM
Hierdie gevestigde uitvoer tafeldruif boerdery beskik oor ‘n beroepsgeleentheid vir ‘n dinamiese, energieke persoon met ? passie vir boerdery om by hul suksesvolle span aan te sluit.

JUNIOR PRODUKSIEBESTUURDER: TAFELDRUIWE
AUGRABIES OMGEWING

Vereistes:
- Aansoeke word in gewag van persone wat oor goeie bestuurspotensiaal beskik, ondersteun deur minimum 3-5 jaar toepaslike ondervinding in die verbouing van tafeldruiwe.
- Goeie kennis van werwing van arbeid, motivering en opleiding van arbeid vir effektiewe uitvoer van produksie-aktiwiteite en voorbereiding van tafeldruiwe
- Goeie menseverhoudinge, kommunikasievaardighede met Tswana as eerste taal
- Basiese rekenaarvaardigheid
- Besit van bestuurderslisensie

Pligte sal onder meer behels:
- Gesamentlike bestuur van produksie eenheid in koördinering met produksiebestuurder, wat insluit alle aspekte van arbeids, pakstoor-, tegniese- en gehaltebestuur.

Daar sal voorkeur gegee word aan kandidate uit voorheen benadeelde gemeenskappe.