JUNIOR PRODUKSIEBESTUURDER (MRJP) - Upington
Salary Negotiable
Upington, Northern Cape
Upington,
Northern Cape
more than 14 days ago
17-01-2017 10:27:36 AM
14-02-2017 10:27:36 AM
Hierdie bekende uitvoer tafeldruif boerdery beskik oor 'n geleentheid vir 'n junior kandidaat met passie vir tafeldruif boerdery en nooi alle kandidate uit om aansoek te doen vir die geleentheid:
JUNIOR PRODUKSIEBESTUURDER
AUGRABIES OMGEWING
Vereistes:
- Goeie bestuursvaardighede met minstens 2-3 jaar praktiese ondervinding in die verbouing van tafeldruiwe.
- Dinamiese, goed-georganiseerde persone met dryfkrag, goeie menseverhoudinge en kommunikasievaardighede
Die suksesvolle persoon sal verantwoordelik wees onder leiding van hoofbestuur vir:
- Koste-effektiewe bestuur van tafeldruiwe en wat alle produksiepraktyke, besproeiing, bemesting, arbeidsbestuur, pakhuisbestuur
- Byhou van produksierekords
Daar word ‘n mededingende vergoedingspakket met byvoordele aan die pos gekoppel.