JUNIOR PRODUKSIEBESTUURDER:WISSELBOU(OMJW) - Upington
Salary Negotiable
Upington, Northern Cape
Upington,
Northern Cape
more than 14 days ago
10-07-2019 8:22:56 AM
04-09-2019 8:22:56 AM
Ons wag op aansoeke van energieke, hardwerkende en netjiese persone wat oor bestuurspotensiaal beskik om onder leiding van hoofbestuur ‘n wisselbou-/ rosyne-/ pekaneut plaas te bestuur.
JUNIOR PRODUKSIEBETUURDER; WISSELBOU
KAKAMAS OMGEWING
Vereistes:
- Ten minste 1 -3 jaar ondervinding en kennis van Wisselbou-/rosyne/ pekanneut verbouing,
- Tegniese agtergrond en kennis
- Geldige Kode 14 bestuurslisensie met PDP.
- Goeie menseverhoudinge, kommunikasievaardighede
- Rekenaargeletterdheid,
- Vermoë om onafhanklik te kan funksioneer.
Primêre pligte sal insluit:
- Kontrole en toesig oor produksie aktiwiteite
- Beheer oor en produktiwiteit van arbeid
- Besproeiing
- Bemesting en bespuitings
- Daaglikse administrasie.
Aansoeke sal vertroulik hanteer word, jong getroude kandidate sal voorkeur geniet.
Daar word ‘n mededingende vergoedingspakket, wat behuising en werksvoertuig insluit aan die pos gekoppel.