Junior Produksiebestuurder - Upington

Ons wag op aansoeke van energieke, hardwerkende en netjiese persone wat oor bestuurspotensiaal beskik om onder leiding van hoofbestuur ‘n wisselbou-/ rosyne-/ pekaneut plaas te bestuur.

JUNIOR PRODUKSIEBETUURDER; WISSELBOU
KAKAMAS OMGEWING

Vereistes:
- Ten minste 1 -3 jaar ondervinding en kennis van Wisselbou-/rosyne/ pekanneut verbouing,
- Tegniese agtergrond en kennis
- Geldige Kode 14 bestuurslisensie met PDP.
- Goeie menseverhoudinge, kommunikasievaardighede
- Rekenaargeletterdheid,
- Vermoë om onafhanklik te kan funksioneer.

Primêre pligte sal insluit:
- Kontrole en toesig oor produksie aktiwiteite
- Beheer oor en produktiwiteit van arbeid
- Besproeiing
- Bemesting en bespuitings
- Daaglikse administrasie.

Daar word ‘n mededingende vergoedingspakket, wat behuising en werksvoertuig insluit aan die pos gekoppel.

The biggest job-related Twitter account in the world Best Business Blog Winner / SA Blog Awards 2013