JUNIOR REKENKUNDIGE KLERK - Pretoria Verfied

R 6000 per month Pretoria, Gauteng Pretoria, Gauteng more than 14 days ago 21-02-2017 12:21:00 PM
16-03-2017 9:30:08 AM
JUNIOR REKENKUNDIGE KLERK
Versoek: Stuur asseblief ‘n onlangse foto van jou saam met die aansoek.
Aanstelling: Permanent
Ligging: Montana, Pretoria
Salaris: R4 500 tot R 10 000 (Matriekulant = R4 500 vir die eerste 3 maande)

Verskeie poste vir Junior Rekenkundige Klerke wat besig is of wat wil begin met studies in ‘n BCom Rekenkundige / Finansiële veld by ‘n rekenmeestersfirma in Montana. Toepaslike studieverlof sal toe gestaan word. Sal van matriekulante tot finale jaar studente oorweeg vir die pos wat hulle SAIPA klerkskap wil voltooi. Bestuurderslisensie is van belang.