JUNIOR REKENMEESTER/ ADMINISTRATIEWE KLERK - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 11-02-2016 1:47:58 PM
01-03-2016 1:32:11 PM
Ons wag op aansoeke van hardwerkende, energieke individue met ? natuurlike aanleg vir syfers, ondersteun deur bewese ondervinding in boekhouding.

JUNIOR REKENMEESTER/ ADMINISTRATIEWE KLERK
UPINGTON

Vereistes:
- Goed georganiseerde, presiese individue met minimum Matriek Rekeningkunde ondersteun deur 3-5 jaar toepaslike ondervinding in ? soortgelyke pos
- Relevante tersiêre kwalifikasie sal in u guns sal tel.
- Goeie tweetaligheid
- Goeie menseverhoudinge en kommunikasievaardighede,
- Bo-gemiddelde rekenaarvaardigheid in Pastel en MS Office
- Vermoë beskik om onafhanklik, as deel van ‘n span te funksioneer.

Die suksesvolle persoon se verantwoordelikhede sal insluit:
- Boekhouding
- Weeklikse pos en balanseer van bankstate
- Bank rekonsiliasies
- Debiteure en krediteure
- Verkry van kwotasies en doen van bestellings en algemene administratiewe take.

Daar word ? mededingende vergoedingspakket aan die pos gekoppel volgens kwalifikasie en ondervinding.