JUNIOR REKENMEESTER (JSJR) - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 28-08-2017 8:45:20 AM
06-10-2017 12:33:35 PM
Hierdie instansie in Upington beskik oor 'n geleentheid vir 'n kandidaat met bo-gemiddelde syfervaardigheid en kennis om aansoek te doen vir die vakante betrekking:

JUNIOR REKENMEESTER
UPINGTON

Vereistes:
- Ten minste 5 jaar deeglike kennis van alle finansiële transaksies tot die opstel van die proefbalaans
- Indien oor 'n tersiêre kwalifikasie beskik sal dit in u guns tel
- Goeie rekenaarvaardigheid in MS Office asook Pastel
- Goed onder druk kan funksioneer en akkuraat kan werk
- Bereid wees om soms lang ongereelde ure te werk