Junior Rekenmeester - Wellington Verfied

Salary Negotiable Wellington, Western Cape Wellington, Western Cape more than 14 days ago 05-05-2016 1:13:52 PM
02-06-2016 1:13:52 PM
Tomis beskik tans oor ‘n uitdagende werksgeleentheid vir ‘n

JUNIOR REKENMEESTER

Die pos behels:

- Hulpverlening met: voorbereiding vir die jaarlikse oudit van verskeie entiteite.
opstel van finansiële state op ‘n kwartaallikse basis en jaarlikse begrotings.
indiening van statutêre opgawes, skakeling met SARS en ander organisasies
kosteberekening en verskeie ad hoc aangeleenthede.
omsien na die rekenaaropset van die groep
Minimum vereistes

- Voltooide klerkskap met ‘n rekeningkundige kwalifikasie, verkieslik ‘n B Graad in rekeningkunde.
- Drie jaar toepaslike ondervinding
- Kennis van MS Office met ‘n uitstekende kennis van veral Excell.
- Vermoeë om onder druk te kan werk.

Wat in die aansoeker se guns sal tel

- Kennis van die vleisbedryf, spesifiek abattoirs en verwante bedrywe.
- Die vermoë om ‘n goed beredeneerde voorleggings aan bestuur te kan doen.
- Goeie IT kennis om ‘n netwerk instand te kan hou.

Meld asseblief vergoeding versoek.

Recruiter: Tomis Group