Junior sales and marketing executive - Durban Verfied

Salary Negotiable Durban, Kwazulu-Natal Durban, Kwazulu-Natal more than 14 days ago 29-05-2017 2:24:51 PM
07-06-2017 8:52:05 AM
‘n Voorste Direkte Bemarkings maatskappy het ‘n nuwe tak in Durban oopgemaak en is nou opsoek na slim, goed georganiseerde en hardwerkende individue om by die span aan te sluit.

Ons ontwerp en voer veldtogte uit vir ‘n verskeidenheid van finansiele produkte. Ons glo in die krag van harde werk en bepaling. Dis ‘n fantastiese geleentheid binne die direkte bemarkings span waarin jy effektiewe produk opleiding ontvang, deur ‘n pasgemaakte program met topklas mentorskap en ondersteuning, wat jou beroep groei en ontwikkeling verseker. Hierdie is ‘n intreevlak rol wat, vir die gekiesde kandidaat, ‘n kans gun om jou eie span binne ‘n paar maande te lei.

Ons bevorder net van binne die maatskapy – dus begin al die verkoops agente en vakleerlinge op ‘n intreevlak basis.
Ons is opsoek na individue met ‘n entrepreneuriese gees en ‘n begeerte om te slaag.

Hierdie verkope / bemarkings rol behels:
• Verkope en klient werwing
• Klient dienste
• Openbare en motiverende toespraak
• Spanwerk vaardighede
• Direkte bemarking

Persoonlike dissipline en ‘n “kan doen” houding is baie belangrik vir almal wat sukses binne ons span wil bereik. Hierdie rol vereis iemand met ’n gewilligheid om te leer.
Uitstekende skriftelike en verbale kommunikasie vaardighede is ook belangrik. Matriek en ‘n geldige SA ID is ook noodsaaklik. As jy glo dat jy ‘n suksesvolle deel van ons fantasiese verkoops span kan wees, stuur ons asseblief dadelik jou CV.

Recruiter: The Unlimited*