JUNIOR WISSELBOU PRODUKSIEBESTUURDER - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 24-07-2017 2:48:29 PM
06-09-2017 8:50:33 AM
Ons wag op aansoeke van energieke, hardwerkende en netjiese persone wat oor goeie bestuurspotensiaal beskik om ‘n 34 Hektaar wisselbou (mielies, lusern en pekkaneut) plaas, onder leiding van hoofbestuur te bestuur.

JUNIOR WISSELBOU PRODUKSIEBESTUURDER
KAKAMAS OMGEWING

Vereistes:
- Minimum 1-3 jaar ondervinding en kennis van wisselbou verbouing
- Tegniese agtergrond en kennis
- Geldige Kode 14 bestuurslisensie met PDP.
- Goeie menseverhoudinge, kommunikasievaardighede
- Rekenaargeletterdheid
- Vermoë om onafhanklik te kan funksioneer.

Primêre pligte sal insluit:
- Kontrole en toesig oor produksie aktiwiteite
- Beheer oor en produktiwiteit van arbeid
- Besproeiing, bemesting en bespuitings
- Daaglikse administrasie.

Daar word ‘n mededingende vergoedingspakket, wat behuising en werksvoertuig insluit aan die pos gekoppel.