Junior Wynmaker - Wellington
Salary Negotiable
Wellington, Western Cape
Wellington,
Western Cape
more than 14 days ago
05-09-2014 8:47:12 AM
03-10-2014 8:47:12 AM
Bosman Family Vineyards in die pragtige Bovlei-wynvallei, beskik tans oor diebogenoemde betrekking.
Die suksesvolle kandidaat is ’n goeie kommunikeerder met ’n naskoolse kwalifikasie in Wingerdbou en Wynkunde, sowel as ondervinding van die totale wynmaakproses.
Die pos rapporteer direk aan die Keldermeester en is verantwoordelik vir: • die koördinering van parsaktiwiteite • die totale wynmaakproses • versnyding en stabilisering van wyn • bestuur van kwaliteitskontrolestelsels (HACCP/BRC) • voorraadbeheer en produksie-administrasie • beheer en toesig oor kelderpersoneel sowel as ander take wat normaalweg met die pos assosieer word.
In ruil vir u dienste bied ons kliënt ’n mededingende vergoedingspakket aan.
Diensaanvaarding: So spoedig moontlik
Indien u geen terugvoering binne 2 weke na die sluitingsdatum vir aansoeke ontvang nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.