KANTOORBESTUURDER - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 24-08-2016 10:06:38 AM
21-09-2016 10:06:38 AM
Hierdie gevestigde konstruksie maatskappy in Upington met verskeie kontrakte in Namibie beskik oor die onderstaande geleenthede vir dinamiese, selfgedrewe kandidate en nooi alle belangstellendes om aansoek te doen:

KANTOORBESTUURDER (REF. OWK)
UPINGTON

Vereistes:
- Matriek ondersteun deur ten minste 5 jaar ondervinding in die bestuur van 'n kantoor in alle fasette wat insluit alle administrasie en finansiële take
- Indien oor 'n tersiêre kwalifikasie beskik sal dit in u guns tel
- Bo-gemiddelde organiseringsvermoë en kommunikasievaardighede
- Rekenaarvaardigheid in MS Office en Pastel

Pligte gaan ondermeer insluit:
- Volle finansiële funksie tot op proefbalaans wat insluit, debiteure, krediteure, bank rekonsiliasies, internet betalings
- Aanvra van pryse vir die opstel van kwotasies en tenders
- Alle administrasie soos van pos vereis