KASSIERE KONTRAK - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 02-12-2016 12:59:26 PM
30-12-2016 12:59:26 PM
Hierdie gevestigde instansie in Upington beskik oor ‘n geleentheid vir ‘n senior ervare kandidaat om op kontrak basis te werk die komende feesseisoen as

KASSIERE (KONTRAK)
UPINGTON

Vereistes:
- Matriek ondersteun deur ten minste 5 jaar ondervinding in ‘n werksomgewing
- Goeie syfervaardigheid en vermoë om akkuraat onder druk te kan werk
- Goeie menseverhoudinge en kommunikasievaardighede
- Algemene rekenaarvaardigheid
- Bereid wees om lang ongereelde ure te werk oor die feesseisoen