Kassiere - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 24-03-2015 8:11:08 AM
21-04-2015 8:11:08 AM
Keimoes

Bekende slaghuis is opsoek na kandidate met bo-gemiddelde syfervaardigheid en goeie menseverhoudinge om aansoek te doen in die vakante betrekking:

KASSIERE

Vereistes:
- Minstens matriek met 'n minimum van 2 jaar ondervinding in 'n kliëntediens of soortgelyke omgewing
- Bo-gemiddelde syfervaardigheid en vermoë om akkuraat te kan werk is verdere vereistes
- Goeie menseverhoudinge tesame met vlotheid in Afrikaans en Engels
- Goeie administratiewe vaardighede
- Onder druk akkuraat kan funksioneer
- Bereid wees om verskeie toetsing af te lê.