KODE 10 DRYWER - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 19-03-2019 2:27:22 PM
09-05-2019 8:01:55 AM
Hierdie gevestigde instansie in die Kanoneiland omgewing beskik oor 'n geleentheid vir 'n ervare en goed opgeleide kandidaat as operateur van die volgende masjinerie:

KODE 10 DRYWER
KANONEILAND OMGEWING

Vereistes:
- Kandidate met 'n geldige Kode 10 lisensie met ten minste 2 jaar praktiese ondervinding kan aansoek doen
- Ondervinding in grondverskuiwing sal tot u voordeel wees.
- Betroubaar, eerlik en sober gewoontes
- Bereid wees om uit te slaap
- Skoon kriminele rekord

Kandidate uit voorheen benadeelde groepe asook uit die nabye areas sal voorkeur geniet.

Om aansoek te doen, stuur CV met verwysing OKOD