KODE 10 DRYWER - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 15-07-2015 2:12:54 PM
12-08-2015 2:12:54 PM
Upington

Bekende instansie met takke regoor Suid- Afrika bied die geleenthede in hul nuut oorgedoende fasiliteit vir kandidate met bogemiddelde ondervinding en kennis van die industrie:

KODE 10 DRYWER (ref. OFKD)

Vereistes:
- Matriek ondersteun deur 'n geldige Kode 10 lisensie met PDP
- Skoon bestuursrekord en goeie verwysings
- Hardwerkend en eerlikheid word hoog op prys gestel