KODE 14 DRYWER - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 08-10-2015 1:19:07 PM
05-11-2015 1:19:07 PM
Upington

Bekende soutmaatskappy is opsoek na 'n betroubare en verantwoordelike drywer om so spoedig moontlik diens te aanvaar as:

KODE 14 DRYWER (EC)

Vereistes:
- Geldige Kode 14 bestuurslisensie met PDP asook 'n minimum 3 jaar ondervinding in die bestuur van tipper lorries
- Bereid wees om lang afstand te bestuur en van die huis af te werk
- Spoedig moontlik diens kan aanvaar

Geldige en volledige verwysings moet die aansoek vergesel.