KODE 14 DRYWER MET PDP - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 10-05-2016 1:59:20 PM
26-05-2016 11:01:27 AM
Ons kliënt n gevestigde rosyne aanleg en boerdery in die Straussburg omgewing beskik oor die volgende geleentheid vir ‘n betroubare standvastige persoon met sober gewoontes, as:

KODE 14 DRYWER MET PDP
STRAUSSBURG

Vereistes:
- Ons wag op aansoeke van self gedissiplineerde, hardwerkende kandidate met ? Kode 14 lisensie asook PDP
- Ten minste 3-5 jaar ondervinding in langafstand padvervoer.
- Verdere vereistes is die vermoë om onafhanklik te opereer
- Netheid op voertuig
- Stiptelik en bereidwilligheid om soms ongereelde tye van die huis af weg te wees.
- Kandidaat moet ook aktief betrokke wees met die bemarking van vragte en lewering van dienste.

‘n Verdere aanbeveling is ‘n basiese tegniese agtergrond.

Daar word mededingende pakket met insentiewe aan die pos gekoppel.