KODE 14 DRYWER + PDP - Prieska Verfied

Salary Negotiable Prieska, Northern Cape Prieska, Northern Cape more than 14 days ago 08-09-2016 9:59:53 AM
03-10-2016 1:37:51 PM
Hierdie gevestigde boerdery in die Prieska omgewing beskik oor die geleentheid vir 'n betroubare, hardwerkende kandidaat om diens te aanvaar in die volgende betrekking:

KODE 14 DRYWER + PDP
PRIESKA OMGEWING

Vereistes:
- Geldige Kode 14 bestuurslisensie met PDP asook ten minste 2 jaar ondervinding in die bestuur van interlinks
- Goeie menseverhoudinge en vermoƫ om onafhanklik te kan funksioneer
- Bereid wees om ander take soos deur Bestuur uitgedeel op die plaas te verrig
- Bereid wees om langtermyn te verhuis

Uitslaap roetes sal slegs gedurende oestyd plaasvind, die kandidaat sal anders in Prieska gestasioneer wees.