KODE 14 DRYWER + PDP (OMK) - Prieska Verfied

Salary Negotiable Prieska, Northern Cape Prieska, Northern Cape more than 14 days ago 04-04-2017 2:09:09 PM
26-04-2017 2:07:00 PM
Hierdie gevestigde boerdery in die Prieska omgewing beskik oor die geleentheid vir 'n betroubare, hardwerkende kandidaat om diens te aanvaar in die volgende betrekking:

KODE 14 DRYWER + PDP
PRIESKA OMGEWING

Vereistes:
- Geldige Kode 14 bestuurslisensie met PDP asook ten minste 3 jaar ondervinding in die bestuur van interlinks
- Goeie menseverhoudinge en vermoƫ om onafhanklik te kan funksioneer
- Bereid wees om ander take soos deur Bestuur uitgedeel op die plaas te verrig
- Bereid wees om langtermyn te verhuis