KODE 14 + PDP DRYWER - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 10-06-2016 10:46:53 AM
08-07-2016 10:46:53 AM
Die bekende groep maatskappye wat dienste lewer in die ontginning, verwerking en verspreiding van sout en soutprodukte beskik oor die geleentheid vir 'n kandidaat met goeie ondervinding in die bestuur van grondpad en nooi alle belangstellendes uit om aansoek te doen.

KODE 14 + PDP DRYWER (PLAASLIK)
UPINGTON OMGEWING

Vereistes:
- Betroubare kandidaat met ten minste 5 jaar ondervinding in die bestuur van 'n swaarvoertuig op grondpad
- Eie inisiatief kan neem en onafhanklik kan funksioneer
- Eerlik en opreg wees in daaglikse pligte

Kandidaat sal die voorkeur geniet om elke aand tuis te wees en slegs plaaslike vragte te ry.