KODE + PDP LANGAFSTAND DRYWER (OBTD) - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 22-03-2017 2:00:18 PM
19-04-2017 2:00:18 PM
Hierdie wel bekende lang afstand vervoer maatskappy beskik oor die onderstaande geleentheid vir betroubare, eerlike kandidate en nooi die met nodige ondervinding uit om aansoek te doen:

KODE 14 + PDP LANGAFSTAND DRYWER
UPINGTON OMGEWING

Vereistes:- Stiptelike persone met ten minste 5 jaar toepaslike oorgrens ondervinding in die bestuur van 'n swaarvoertuig kan aansoek doen- Kandidate moet bereid wees om gereeld te reis en uit te slaap- Geldige verwysings MOET ingesluit wees op CV.