KOMBUIS/ STOOR BESTUUR - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 13-01-2017 10:39:54 AM
30-01-2017 7:19:06 AM
Hierdie gewilde restaurant in die Kalahari Mall beskik oor 'n geleentheid vir 'n junior energieke kandidaat met goeie organiseringsvermoë en nooi alle kandidate wat aan vereistes voldoen uit om aansoek te doen:

KOMBUIS-/ STOOR BESTUUR
UPINGTON

Vereistes:
- Matriek ondersteun deur ten minste 2 jaar ondervinding in die restaurant industrie
- Goeie menseverhoudinge en kommunikasievaardighede
- Basiese rekenaarvaardigheid in MS Office
- Goeie organiseringsvermoë
- Bereid wees om onder druk te funksioneer
- Lang ongereelde ure te werk

Pligte gaan onder meer insluit maar nie beperk wees tot:
- Rekordhouding van voorraad
- Bestellings en aankope
- Kontroleur van aankope
- Vermorsing beperk
- Bestuur van personeel