Kontroleur Bande en Brandstof - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 17-11-2014 2:39:42 PM
15-12-2014 2:39:42 PM
Gevestigde vervoermaatskappy in UPINGTON wat sedert 1981 spesialiseer in tenkervervoer, beskik oor die volgende loopbaangeleentheid in die pos van:

KONTROLEUR; BANDE EN BRANDSTOF

Vereistes:
- Minstens Matriek met ten minste 2 jaar ondervinding in 'n sterk administratiewe omgewing
- Rekenaar Vaardig in MS Office
- Sterk analitiese vermoƫ en bo gemiddelde administratiewe vaardighede
- Akkuraat onder druk kan funksioneer

Pligte:
- Aankope van bulk brandstof, bande en reinigingsmiddele en toebehore.
- Kontrolering, prossesering en analisering van bande- en brandstoftransaksies.
- Bestuur van wasprosesse van voertuie asook alle bande aktiwiteite
- Beheer van kontrole oor die interne sekuriteitsfunksie en die aankoop en verspreiding van AdBlue.