Krediet Kontroleur - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 04-03-2015 7:49:13 AM
01-04-2015 7:49:13 AM
Upington

Ons kliënt is 'n diens- georiënteerde organisasie wat innoverende higiëniese oplossings bied aan 'n wye spektrum besighede en instansie in alle industrieë regdeur Suid- Afrika.

KREDIET KONTROLEUR (ref. OSCC)

Vereistes:
- Minstens Matriek met 'n minimum van 3-5 jaar ondervinding in 'n soortgelyke omgewing
- Indien oor 'n tersiêre kwalifikasie beskik sal dit voordelig wees
- Rekenaarvaardigheid in basiese MS Office programme, internet gebruik en eposse
- Kandidaat moet sterk persoonlikheid hê en onder druk akkuraat kan funksioneer
- Bo-gemiddelde sterk leierseienskappe met die vermoë om positiewe resultate te verkry met invorderings.

Bo-gemiddelde vergoedingspakket wat pensioen en 13 De tjek insluit word aangebied aan die suksesvolle kandidaat.
Daar is ook n kommissie struktuur ter sprake.