KREDITEURE KLERK - Prieska Verfied

Salary Negotiable Prieska, Northern Cape Prieska, Northern Cape more than 14 days ago 26-11-2015 10:24:27 AM
24-12-2015 10:24:27 AM
Prieska

Ons kliënt wat spesialiseer in die vervaardiging van verskeie vee voere beskik oor 'n geleentheid vir 'n goed georganiseerde kandidaat met bo-gemiddelde syfervaardighede om aansoek te doen vir die pos in hulle kantoor:

KREDITEURE KLERK

Vereistes:
- Matriek ondersteun deur ten minste 3-5 jaar ondervinding in 'n finansiële afdeling wat insluit debiteure, krediteure en voorraad kontrole
- Bo-gemiddelde syfervaardighede en vermoë om akkuraat onder druk te kan funksioneer
- Goed georganiseerd en sistematiese benadering ten opsigte van daaglikse pligte
- Rekenaarvaardigheid in MS Office, Pastel en-/ of ander boekhoudingsprogramme

Pligte gaan ondermeer insluit:
- Boekstawing van debiteure fakture, uitreik van maandelikse state en geld invordering
- Pos van krediteure, doen van maandelikse rekonsiliasies, opstel van betaal lyste
- Nagaan van bestel nommers vir voorrade aangekoop, kontroleer van voorraad gebruik

Kandidate uit die omgewing sal voorkeur kry.