KREDITEURE KLERK (OLK) - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 24-05-2017 1:46:38 PM
21-06-2017 1:46:38 PM
Hierdie bekende winkel met takke oor Suid- Afrika wat spesialiseer in die verkoop van bou benodighede, verskeidenheid van borde asook hardeware beskik oor 'n geleentheid vir 'n kandidaat met goeie ondervinding in die volgende betrekking:

KREDITEURE KLERK
UPINGTON

Vereistes:
- Matriek ondersteun deur ten minste 3 jaar ondervinding in 'n krediteure pos
- Sistematiese en goed georganiseerde werkswyse
- Rekenaarvaardigheid in MS Office, Pastel en internet gebruik
- Goeie menseverhoudinge
- Goeie kommunikasievaardighede en taalvaardigheid in Afrikaans en Engels
- Geldige bestuurslisensie

Pligte sluit ondermeer in:
- Rekonsilieer van krediteure state
- Aanvra van fakture soos benodig
- Opstel van betaal lyste
- Hanteer van navrae
- Algemene administrasie