Krediteureklerk - Paarl Verfied

Salary Negotiable Paarl, Western Cape Paarl, Western Cape more than 14 days ago 18-05-2015 8:30:09 AM
30-05-2015 7:11:24 PM
Ons kliënt, ? gevestigde eierprodusent in die Agter-Paarl, benodig tans die dienste van ? gekwalifiseerde vakman (Passer en Draaier) om verantwoordelikheid te neem vir die oorhoofse instandhouding van hul nuut-opgerigte voerfabriek.

Pligte sal o.a. die volgende insluit: ?
-instandhouding van alle masjinerie in fabriek ?
-herstel van brekasies ?
-installasies en modifikasies ?
-beplanning en voorkomende onderhoud ?
-skakeling met verskaffers en bestel van onderdele ?
-tydige rapportering.

Die ideale kandidaat beskik oor: ?
-bewese ervaring (5-10 jaar) van instandhouding en onderhoud in fabrieke ?
-uitstekende interpersoonlike verhoudings ?
-effektiewe beplannings- en organiseringsvaardighede ?
-bereidwilligheid om van tyd tot tyd oortyd, bystand en nood-uitroepe te hanteer ?
-vermoë om onafhanklik en onder druk te funksioneer ?
-ervaring in ? produksie- / vervaardigingsomgewing sal as aanbeveling dien.