Krediteureklerk - Paarl Verfied

Salary Negotiable Paarl, Western Cape Paarl, Western Cape more than 14 days ago 12-09-2018 8:01:34 AM
26-09-2018 10:41:22 AM
? Gevestigde boerdery (eierprodusent) geleë net buite die Paarl, beskik tans oor bogenoemde posisie.

Die suksesvolle kandidaat sal hoofsaaklik vir krediteure-administrasie verantwoordelik wees wat die volgende insluit:
• teboekstelling van alle krediteure
• maandelikse krediteure analises
• opvolg van uitstaande bestellings, fakture en kredietnotas
• rekonsiliëring van krediteure state
• pro¬sessering van dokumentasie op Evolution
• krediteure ontledings en –navrae
• algemene bestellings
• ondersteuning m.b.t. ander administratiewe take binne
• spanverband.

Die ideale kandidaat beskik oor: ? Gr. 12 met Rekening-kunde of toepaslike tersiêre kwalifikasie ? uitstekende syfer¬vaardighede ? vermoë om onafhanklik te werk ? rekenaarvaardigheid (MS Office – veral Excel) ? kennis van algemene rekeningkundige beginsels en prosesse ? goeie interpersoonlike vaardighede en vermoë om in spanverband te werk ? ervaring met verwante pakkette soos Evolution sal in aansoekers se guns tel.