KWALITEITBEHEER - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 02-10-2015 10:44:39 AM
14-10-2015 8:10:11 AM
Komsberg, Namibie

Bekende instansie wat spesialiseer in die bemarking van vrugte en intree as die tussenganger tussen vervaardiger en verbruiker beskik oor 'n seisoen gedrewe geleentheid vir 'n kandidaat met ondervinding as kwaliteitsbeheerder.

KWALITEITBEHEER

Vereistes:
- Matriek ondersteun deur 'n relevante tersiere kwalifikasie in Gehaltebestuut
- Verder vereistes is 2-4 jaar ondervinding in 'n soortgelyke posisie tesame met bo-gemiddelde bestuursvaardighede
- Goeie menseverhoudinge ondersteun deur taalvaardigheid in Afrikaans en Engels
- Rekenaarvaardigheid in MS Office, Internet epos en gehaltebestuurprogramme
- Beskikbaar wees vanaf week 47- 57