Laboratorium Bestuurder - Wellington Verfied

Salary Negotiable Wellington, Western Cape Wellington, Western Cape more than 14 days ago 19-09-2016 10:36:10 AM
17-10-2016 10:36:10 AM
Wynland Laboratorium, 'n onafhanklike SANAS-
geakkrediteerde laboratorium, spesialiseer in die mikro-
biologiese en chemiese ontleding van voedsel, watergehalte
en agri-materiale. Die maatskappy beskik tans oor
? uitdagende loopbaangeleentheid.

LABORATORIUMBESTUURDER
Wellington

Die posbekleër sal verantwoordelikheid aanvaar vir:
? laboratoriumbestuur
? kwaliteitsbestuurstelsel (ISO 17025)
? bestuur en koördinering van tegniese projekte
? personeelbestuur
? hantering van kliëntklagtes
? beroepsgesondheid en –veiligheidsprosedures.

Die ideale kandidaat beskik oor: ? ? toepaslike BSc (Hons) graad in Mikrobiologie / Chemie / Voedselwetenskap (gevorderde studie sal as aanbeveling dien) ? minstens 5-7 jaar laboratorium ervaring ? 3-5 jaar ervaring in ? bestuursposisie ? ervaring van wateranalises en interpretasies (aanbeveling) ? ervaring van ISO 17025 sal die aansoek versterk ? goed-ontwikkelde interpersoonlike vaardighede ? sterk leierseienskappe met bereidwilligheid om eienaarskap te aanvaar.