LABORATORIUM TEGNIKUS - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 11-04-2016 12:21:15 PM
03-05-2016 8:47:29 AM
Ons kliënt is 'n gevestigde Sitrus Sap aanleg benodig die dienste van ? georganiseerde, leergierige, persoon om vir drie maande van die jaar voldag werksaam te wees by die laboratorium van Orange River Citrus.

LABORATORIUM TEGNIKUS
AUGRABIES OMGEWING

Vereistes:
- Kandidate met ? toepaslike kwalifikasie en/of ondervinding in ? soortgelyke pos
- Goeie rekenaarvaardigheid
- Bo-gemiddelde interpersoonlike vaardighede
- Vermoë om onafhanklik en onder druk te kan funksioneer.
- Opleiding word verskaf met die oog op 'n langtermyn verbintenis tussen die maatskappy suksesvolle kandidaat
- Kandidate uit die Augrabies omgewing voorkeur geniet.

?Verantwoordelikhede sal insluit:
- Toepassing van gehaltestandaarde
- Uitvoer van proewe
- Doen van analises in die laboratorium.