LANDBOU STUDENT - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 27-10-2018 9:23:39 AM
22-12-2018 9:23:39 AM
Studente word benodig vir die 2018/2019 tafeldruif pakseisoen in die volgende areas: Upington, Keimoes, Kakamas, Augrabies, Blouputs en Marchand.

STUDENTE; LANDBOU
UPINGTON OMGEWING

Vereistes:
- Kandidate met goeie menseverhoudinge en kommunikasievaardighede in Afrikaans en Engels
- Goed georganiseerd wees met algemene rekenaarvaardigheid
- Geldige bestuurslisensie tot u voordeel

Kandidate moet beskikbaar wees vanaf ongeveer middel November 2018 tot Februarie 2019.